Pick your preferred language

English

Afrikaans

+22
Gastehuis in Wavecrest

Wayne's Place

5 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2026 tot 12 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18a Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wayne's Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende buitesitplekke, en gedurende die somer wag 'n verfrissende swembad.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 18a Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
10 % AF
R 2 750 R 2 475
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 750
10 % AF
R 2 750 R 2 475
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 750
10 % AF
R 2 750 R 2 475
per nag (plek vir 5)
Bespreek

18a Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c5323e6a7f9112c736b7d260bbd1c407bd60f32652825fde9cd438ad2207e6a8a36d0452019cac730d1344bbca5d8aa2af2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 5) 18a Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -34.0207313 24.924108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang