10 gaste
7 slaapkamers
10 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sixth Avenue, Arniston, 7820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weavers Rest is 'n pragtige selfsorg grasdak-vakansiehuis wat in Arniston geleë is. Met sy rustige omgewing in hierdie kusdorpie, is hierdie huis 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 10 gaste akkommodeer in 7 slaapkamers en 3 badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die sesde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die sewende slaapkamer 3 enkelbeddens het. Twee van die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die derde slaapkamer met 'n stort toegerus is. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n kaggel. Op die boonste vloer is daar 'n vermaakarea met gemaklike sitplek, 'n pooltafel, veerpyltjiebord en bordspeletjies. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buitestort, 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en ongerepte uitsigte oor die omliggende natuur en 'n omheinde tuin geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Kassiesbaai-hawe is ongeveer 700 m weg, terwyl Roman Beach ongeveer 1,4 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Claudia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Sixth Avenue, Arniston, 7820, Wes-Kaap
- Gaste dink Weavers Rest het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sixth Avenue, Arniston, 7820, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang