- Slaapplek vir 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Groene Rivier, Stellenbosch Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Webersburg Estate is 'n Kaaps-Hollandse wynlandgoed in privaat besit en bied B&B in Stellenbosch. Dié landgoed is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaaridghede in die Kaapse Wynlande.
Verblyf word gebied in 22 gaste-suites wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, behalwe vir die Owners Cottage, wat 'n koningingrootte-bed. Meeste kamers het lugversorging, yskassies, haardroërs, TV's met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
'n Paar kamers kan ook vir selfsorg bespreek word. Die landgoed het 'n bistro met 'n dek wat oor die dam uitkyk en waar heerlike disse bedien word. Piekniek- en spesiale aandeteversoeke kan ook in die kelder gereël word.
Spesiale funksies, soos troues en konferensies vir sakereisigers kan ook gereël word en spyseniering is op die landgoed beskikbaar.
Die hoofgebou het ook 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Savannah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Groene Rivier, Stellenbosch Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Webersburg Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Groene Rivier, Stellenbosch Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang