6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R712, The Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Wedgewood Cottage 266 is 'n knus selfsorg-wegbreekplek in 'n veilige gholflandgoed in die skilderagtige dorpie Clarens. Omring deur berguitsigte vrugteboorde, windpompe en rustige landskappe, is dit die perfekte wegbreekplek vir gesinne of groepe vriende wat in gemak en styl wil ontspan.
Die huis bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. 'n Tweede badkamer, met 'n stort, word tussen die oorblywende kamers gedeel. Gratis WiFi word voorsien vir ekstra gerief. DSTV is beskikbaar op gaste se eie “log in” informasie. Dit sluit ook Netflix en Youtube in!
Die oopplan-leefarea is verwelkomend, kompleet met gemaklike sitkamerstoele, en 'n groot platskerm TV vir vermaak. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en al die noodsaaklikhede vir maklike selfsorg in. Daar word slegs een skottelgoedwasser-sepie uitgesit vir die dae wat die skoonmaakdienste nie inkom nie. Gaste kan ontspan op die ingeslote patio met ingeboude braaigeriewe of 'n afkoel geniet in die privaat swembad, perfek vir sonnige middae. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Gerieflik geleë naby Clarens se bekoorlike winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede, bied Wedgewood Cottage die ideale basis vir 'n rustige en onvergeetlike wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
MSJ FAMILIE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- R712, The Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Wedgewood Cottage 266 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R712, The Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang