Pick your preferred language

English

Afrikaans

+22
Selfsorg in Bredasdorp

Wegbreek @ Middeldam Farm

4 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 9 Jan 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wegbreek @ Middeldam Farm is 'n bekoorlike kothuis in Middeldam, net buite Bredasdorp. Dit bied selfsorgverblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en ingeboude kaggel. Die sitarea langsaan het rusbanke.

Die stoep het sitplek en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en daar is 'n omheinde grasperk waar kinders kan speel.

Die plaas is die perfekte basis om die De Hoop-natuurreservaat, Elim-wynroete, Malgas, Arniston, Bredasdorp en L'Agulhas te verken. Gaste kan ook bergfietsry.


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wegbreek @ Middeldam Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
20 % AF
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 480
20 % AF
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 480
20 % AF
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f72a6ae907a95918d3199f07f476d6ccaaf9af0ba95886d9c9006374a2c9708e8e4e805762bc6e8360b6f3c74fbca834f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 184 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Middeldam Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.453428896585 20.149337553978
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang