Wegbreek
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wegbreek bied selfsorgverblyf net 'n entjie se stap vanaf die see in Jongensfontein. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet en die derde badkamer het 'n bad en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, koffiemasjien en 'n toonbank met stoele toegerus word. Daar is 'n etenstafel geskik vir 8 langsaan. Die sitarea het rusbanke, 'n binnebraai, kroeg-area en 'n TV.
Daar is 'n stoep met 'n braai-area. Gaste kan swem, visvang, branderplankry en gholf speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang