4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R71, Wellstead Country Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Wellstead Country Manor is die tuiste van die oorspronklike Haenertsburg-polisiestasie en die oorspronklike waspoor wat na die Magoebaskloof lei. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis wat ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders is, gebied. Die Serala Cottage spog met 'n ononderbroke uitsig op die Wolkberge en oor pragtige grasvelde.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die slaapkamer lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n rusbank en 'n kaggel.
Die kombuis is met 'n broodrooster, ketel, vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ook voëlkyk geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en WiFi in die eenheid. Wellstead Manor is 3 km vanaf die pragtige dorpie Haenertsburg, waar daar baie plaaslike feeste is wat deur die jaar plaasvind.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R71, Wellstead Country Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Wellstead Country Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R71, Wellstead Country Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang