- 22 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Welgevonden Road, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weltevreden Landgoed is in Stellenbosch, 'n dorp in die Wes-Kaap ongeveer 50 km oos vanaf Kaapstad. Die omgewing is bekend vir pragtige wynplase en berg-uitsigte. Dit is die perfekte wegbreekplek vir persone wat wil wegkom van die gewoel van die stad.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede en sluit 'n dubbelkamer met 'n bad, selfsorgkothuis, dubbelkamer met 'n stort en die rivierkothuis in. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens en 'n badkamer.
Ander geriewe sluit in WiFi, koferensiegeriewe en veilige parkeerplek.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, hengel, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis-speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Welgevonden Road, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Weltevreden Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Welgevonden Road, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 22 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang