- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boorwater Farm, Hopefield, 7355, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Westcoast Cottages bied 'n lieflike plattelandse ervaring op 'n plaas net buite Hopefield. Dit is die perfekte opsie vir 'n knus romantiese wegbreek in die winter, want hierdie kothuise spog met kaggels.
Verblyf word in 2 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaaparea lei na 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.
Albei kothuis lei na stoepe met buite-etenstafels, buitebraaigeriewe en uitsigte oor die omliggende platteland.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boorwater Farm, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Gaste dink Westcoast Cottages het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boorwater Farm, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang