- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Wetlands Country House & Sheds is die perfekte plek om weg te breek van die stadsgedruis en is net 3 uur se ry van Johannesburg af. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor die grasland en vleiland met verskeie voëlspesies.
Verblyf is beskikbaar in 8 luukse kamers met slaapplek vir 24 gaste in totaal. Gaste kan kies tussen B&B- en selfsorgkamers en al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers, hul eie ingange en tee- en koffiemaakgeriewe.
Wetlands Country House & Sheds is die tuiste van 'n groot verskeidenheid voëlspesies en bied reg deur die jaar 'n asemrowende uitsig. Ander geriewe op die perseel sluit gratis bergfietsroetes, voëlkyk, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omtrek sluit hengel, begeleide staproetes en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Wetlands Country House & Sheds het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang