Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wetlands Country House & Sheds

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Wetlands Country House & Sheds
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Evette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, extremely neat & clean, fantastic staff, excellent food!

Dit was fantasties! Wonderlike, vriendelike en behulpsame personeel. Warm ontvangs, heerlike kos, skoon, netjies en met die mooiste uitsig! Goed geleë en veilige verblyf. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Evette, thank you so much for such a great review. It was an honour for us to have hosted you. Meeting people like you is why we do what we do Best regards, Colin and Fay

Wetlands Country House & Sheds
Bertus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Enkelreisiger

Rustig, gesellig in 'n pragtige omgewing.

Uitstekend in alle opsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Dankie Bertus, dit was 'n groot plesier om jou te ontmoet en kuier tyd saam met jou te geniet! Groete, Colin en Fay

Wetlands Country House & Sheds
Mariette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met tieners

Onvergeetlik!

Dit was 'n heerlike kuier gewees. So pragtig en alles was baie goed gewees. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met vriende

Perfekte verblyf in Wakkerstroom.

Die kamers is netjies en baie gemaklik (en selfs beter as wat dit op die foto's lyk!) en het 'n lieflike uitsig oor die dam. Baie hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, gawe uitsig en lekker ontbyt.

Ons kamer en stoepie het 'n prentjiemooi uitsig gehad oor die dam. Gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam, eenheid was netjies en skoon en alles het gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Thank you Susan, it was a real pleasure to have you stay with us!
Kind regards,
Colin

Wetlands Country House & Sheds
Emma W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma W
Besigheidsreis

Overnight stay while on business with partner.

Very pleasant and peaceful place with fantastic hosts! Breakfast was delicious. The grounds are lovely and the birdsong amazing! Fantastic views of the dams.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Thank you so much for taking the time and giving us such a positive review, Emma.

It gives us great satisfaction knowing that your stay with us was a 5 out of 5 and that you enjoyed the peaceful gardens, view, breakfast, and soothing bird songs.

We hope to see you again.

Warm regards, Fay and Colin.

Wetlands Country House & Sheds
Eugene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf in Wakkerstroom!

Die ontvangs van ons en die reëls van die plek rakende Covid was baie goed oorgedra. Colin en Fay is goeie gashere en die akkommodasie is gemaklik en ruim. Die netheid van die plek is baie goed en alles was silwerskoon. Hul ontbyt is baie goeie waarde vir geld in terme van die hoeveelheid disse, en baie keurig opgedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Thank you so much for your positive review Eugene, we do appreciate you taking the time to write.

You our guests are our priority when it comes making you feel safe with us during this Covid pandemic.

Your 5/5 rating and positive words give us great satisfaction knowing that your time with us was well spent.

Warm regards from
Fay and Colin

WETLANDS COUNTRY HOUSE AND SHEDS
WAKKERSTROOM

Wetlands Country House & Sheds
Lizané S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Fay en Colin is waarlik passievol oor hul gastehuis. Hulle ontsien geen moeite om hul gaste welkom te laat voel en aan al hulle behoeftes te voorsien nie. Die verblyf was eersteklas, en ons kan die ontbyt hoogs aanbeveel. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Lizane.
It was such a great pleasure to have you stay with us here at Wetlands Country House.
You were wonderful guests.
We sure hope to see you again sometime soon.
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Elane P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, hartlike gasheer en gasvrou, rustig, skoon en beste ontbyt.

Wetlands Country House is 'n pragtige plek. Daar word soveel moeite gedoen om dit huislik, tuis en gemaklik vir 'n mens te maak. Daar word na klein goedjies en detail omgesien. Wetlands, 'n plekkie waar ons weer moet gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Elane.
It warms our hearts that you felt at home with us here at Wetlands Country House and Sheds.
Hopefully, we will have you visit with us again sometime soon.
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Lizette W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fabulous! Good service, food was excellent, room was neat as a pin and very comfortable.

We will definitely visit again. From the location to the room to the food and service we don't have one complaint, it was superb!! Lots of attention to detail made us feel welcome and spoiled!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Thank you Lizette.
Having wonderful guests like you stay with us is such a great pleasure.
It makes us happy to know that you felt welcome and spoiled.
Hope to see you again some time soon.
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Stephanie K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Fantastiese plek om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie via jou mooi woorde oor ons plek. Kom kuier gou weer.

Wetlands Country House & Sheds
Rosemary M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker en sal vir seker teruggaan!

Die vriendelikheid van die mense by Wetlands was uitstekend. Hulle het ons so tuis laat voel. Ons sal vir seker teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Natasha.
Vir ons was dit 'n groot plesier.
We hope to have you visit with us again soon.
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Daleen O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Dis ‘n pragtige plekkie perfek vir ‘n wegkomkansie uit die stad. Wetlands Country House & Sheds is luuks en gerieflik. Het die kruis met die lieflike tuin baie waardeer, veral tydens Paastyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie, dit was wonderlik vir ons ook dat julle die Wetlands so baie geniet het.

Wetlands Country House & Sheds
Johann C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies.

Ons het elke oomblik geniet. Heerlikste ontbyt denkbaar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Johann.
It warms our heart to know that you enjoyed your stay with us here at Wetlands Country House and Sheds.
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Andrew S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

We Loved Wetlands Country House, a great place to stay while birding in the Wakkerstroom area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review our guesthouse. We are delighted that you enjoyed your stay.

Wetlands Country House & Sheds
Richard H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic weekend away-book now.

What an amazing guest house with the nicest owners and manager. The guest house was beautiful and it was spotless and very well managed with amazing rooms and the best breakfast I have eaten in years. Do not hesitate to book at this venue as it is one of the best weekends away we have had in years. Five stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Hello Richard,
Thank you very much for your review. We are thrilled that you enjoyed our guesthouse as much as we do.
We look forward to hosting you again.
Many thanks,
The team at Wetlands Country House & Sheds

Wetlands Country House & Sheds
Danie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte and rustigheid in pragtige natuurskoon.

Definitief die moeite werd. Rustige en stil omgewing met pragtige natuur om mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Danie.
We would love to have you visit with us again here at Wetlands Country House and Sheds.
Spring is here.
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Neil S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Verblyf is topgehalte, kos is buitensporig duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie vir die terug voering dit word baie waardeer. Ons is jammer dat julle ons kos buitensporig duur gevind het maar ek is seker soos julle kon sien bedien so 'n groot ontbyt met verskillende graanvlokkies, tuisgemaakte Mueslie, Yoghurts, vrugte ens., eiers, tamaties, spek, wors, mushrooms, "fritters", "muffins", tuis gebakte brood, roosterbrood, verskye konfyte, vrugtesap, koffie en tee soveel koppies as wat julle wou he - dat ons nie eintlik 'n profyt op ons ontbyt maak nie. Nietemin waardeer ons julle ondersteuning en onderneem om beter te doen volgende keer.

Groetnis

Rita
WETLANDS COUNTRY HOUSE & SHEDS

Wetlands Country House & Sheds
Muriel S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel S
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die plek is pragtig, ruim en 'n wonderlike plek vir 'n naweek of langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Muriel.
It was so wonderful to have you stay with us, and we look forward to your return visit.
Thank you, the Wetlands team.

Wetlands Country House & Sheds
Genene V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende plek waar jy stilte in jou hart kry.

Dit is 'n asemrowende mooi natuurskoon waarmee gaste bederf word. Daar is ekstra aandag gegee wat die verblyf soveel meer luuks maak. 'n Lekker naweek wegbreek om saam met die liefde van jou lewe bederf te word en kwaliteit tyd saam te kan spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie via jou baie mooi woorde oor ons plek. Dit word baie waardeer dat jy die tyd geneem het om ons te waardeer.
Kom kuier gou weer.

Wetlands Country House & Sheds
Dirkie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Pragtige uitsig en baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Willem.
We do hope that you can come to visit us here at Wetlands Country House again sometime.
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Johan L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Dit was 'n wonderlike ervaring van akkommodasie tot ontbyt.

Wonderlike gasvryheid. Ons sal beslis weer daar bly en sommer binnekort! Kan nie wag om weer daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wetlands Country House & Sheds se terugvoer

Baie dankie Johan.
Hope to see you again here at Wetlands Country House and Sheds
Sincerely
Fay & Colin

Wetlands Country House & Sheds
Jana B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties, manjifiek luuks en pragtig afgerond!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, absolute rustigheid in 'n stukkie hemel op aarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneenheid was netjies, groot genoeg en het 'n mooi ligging. Die diens was baie bevredigend en die bestuurder en eienaar besonder vriendelik.

Wakkerstroom is 'n mooi naweekbestemming en relatief naby Johannesburg. Die huidige padkonstruksie op pad Standerton toe, vertraag die reistyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay, planning our next visit.

We stayed in the Sheds, they are perfectly appointed and wonderfully clean. The view from our bed was such a lovely picture to wake up to. Staff are friendly and full of smiles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is seker een van die mooiste gastehuise wat ek nog besoek het.

Die shed is droomverblyf en dit was baie spesiaal. Rita en Philip was amazing en ek wil net teruggaan. Die rustigheid, alles was net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Die geriewe was pragtig.

Ons het 9 uur die aand arriveer a.g.v. padwerke wat ons rit vertraag het. Die bestuurder het ons so 8 uur geskakel om te hoor hoe ver ons is. Toe ek hom inlig dat ons nog 100 km ver is en dat ons seker eers teen 9 uur daar sal wees, het hy ons laat verstaan dat die Lodge se hekke 8 uur in die aand sluit. Hy het bevestig dat hy nie glo ons sal kan inkom nie, maar dat hy sy bes gaan doen om te reël dat die hek vir ons oopgemaak sou word. Dit het ons dadelik onwelkom laat voel, omrede ons nie bewus was van al die padwerke nie, en dat ons rit met 'n uur vertraag sou word nie. Ons het 9 uur aangekom met die hoop en vertroue dat ons ingelaat sou word (aangesien die hekke 8 uur gesluit word), net om te sien dat die hek elektronies is en met 'n afstandbeheer oopgemaak kan word? Die blatante leun oor die hek was baie onprofessioneel en dis vir ons absoluut onaanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald P
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViN2NlNmNkLTNjMDktNGFlMy1iNjMzLTNjNjIzYWQwYjBhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R543 Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.34116738219 30.156432688236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem