+200
Wildsplaas in Wakkerstroom

Wetlands Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marietha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlike wegbreek! Die natuurskoon is fantasties! Die perseel is werklik baie netjies en skoon. Dis 'n heerlike plek om na weg te breek. Die ontbyt was ook uit die boeke! Sal beslis weer daar oorbly as ek in daardie rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Definitely worth a return visit. Beautiful scenery, enjoyed the range of wild herbivores and the many dams attracting a range of birds. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly! Baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jen B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Excellent. Best staff ever, went out of their way to make my stay enjoyable. Will stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Five star all the way. Great service and an amazing stay. Our room was upgraded upon arrival. What a surprise! Beautiful area and amazing breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl-Marie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Would definitely be returning. Had a lovely stay at the lodge. Rooms were very modern and clean. Very friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige, mooi, skoon verblyf en natuur. Baie mooi plek met die mooiste natuur, sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die uitsig is prentjie mooi. Die kamer is ultra modern. Aandele en ontbyt was uitstekend. Looparea is die jeepspore en mens kan maklik 10 km rondloop. Daar is 'n verskeidenheid watervoëls en baie van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

In dit hartjie van die voëlkyk paradys van wakker stroom met heerlike kos. Die kamer was fantasties skoon, die omgewing was perfek vir wat ons nodig gehad het, om ons jaar af te sluit in die natuur. Die kos was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige omgewing, kos was baie lekker. Sielskos. Dit was ongelooflik lekker! Dit is so mooi daar. Verblyf was skoon en netjies. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons het verskriklik lekker met hul bestuurder gesels; sy is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 59 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47681bf0b1f14d62bc582b3478e4a33857bffd9c09138d9b57928d6afb99255022359687a5aad56a7c1e06bb3a9af20caca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R543 Wetlands Game Lodge 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.322495 30.198889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang