LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wetlands Game Lodge | LekkeSlaap
+144

Wetlands Game Lodge

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudehoutdraai Plaas, R543 in Piet Retief se rigting, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wetlands Game Lodge skuil tussen die majestueuse Wetlands-berge net buite Wakkerstroom en is 'n voëlkykersparadys met meer as 300 spesies. Wetlands Game Lodge is net 272 km van Johannesburg en 331 km van Pretoria af.

Al die kamers en eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is verskeie wild-, voël- en plantspesies in 'n diverse landskap wat van grasveld tot vleiland varieer. Hierdie spesies kan op 'n wildrit, 'n vierwielmotorfiets-avontuur of 'n staptog deur die lodge besigtig word. Die lodge bied ook aktiwiteite soos perdry, voetslaan, voëlkyk en kunsvlieghengel.

Daar is 'n restaurant en 'n kroeg op die perseel. Middagete of aandete kan by die restaurant gereël word.

Die lodge is ideaal vir 'n gesinswegbreek, 'n romantiese bederf, as 'n trou-venue of net om te ontspan in die natuur.

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Wetlands Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oudehoutdraai Plaas, R543 in Piet Retief se rigting, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Wetlands Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudehoutdraai Plaas, R543 in Piet Retief se rigting, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabbb705d4930321bb144375ab1664d35c8e9f23c6bfb77a616a6c20667948e67f20d6d44bb7ef2ab5c18699709888ae94e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Farm Oudehoutdraai R543 towards Piet Retief 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.322495 30.198889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!