2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Whale Close, Unit 25 Whale Rock Estate, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whale Rock 25 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Hermanus. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie, sake- of ontspanningsreisiger.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Die balkon het 'n etenstafel en gasbraai. Daar is 'n omsetter, gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n muurbalbaan en tuine op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Whale Close, Unit 25 Whale Rock Estate, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Rock 25 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Whale Close, Unit 25 Whale Rock Estate, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang