Whale Tail
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 109 Alice Road, Erf 459, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whale Tail is in Cannon Rock, Oos-Kaap, op die strand en naby geriewe vir 'n gerieflike verblyf geleë.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en lei na die dek, asook 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea bied 'n kombuis met 'n gasstoof, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, eetgerei en 'n mikrogolfoond wat na die sitkamer lei. Die sitkamer het 'n gemaklike uittrek-slaapbank vir 2 kinders onder die ouderdom van 14, 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n TV vir vermaak.
Die kombuis lei na 'n dek met see-uitsig wat sonstoele, braaigeriewe en gemaklike buiterusbanke bied wat lei na 'n privaat binnehof met toegang tot die strand.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, sluit in visvang, ontspanning op die strand, vlieërbranderry, waterfietsry, staproetes, fietsroetes, of ontspan eenvoudig en ervaar die plaaslike kookkuns en gasvryheid.
Ligging
- 109 Alice Road, Erf 459, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
109 Alice Road, Erf 459, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang