Whale View Manor Guesthouse & Spa
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 402 Main Road, Simonstown, 7995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whale View Manor Guesthouse is in Simonstad, een van Kaapstad se mees gesogte bestemmings. Dié voorstad bied verskeie kulturele-, avontuur-, ontspannings-, see- en land-aktiwiteite en toere aan besoekers.
Whale View Manor is naby 3 van Kaapstad se natuurskatte: die Kaapse Skiereiland Natuurreservaat, Boulders-strand (bekend vir sy pikkewynkolonie), en Valsbaai (waar die noordkapperwalvisse kalf). Ons is tussen die strand en die berge geleë, net 3 minute vanaf Simonstad se ouwêreldse middedorp en 40 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Jy kan die uitsig oor die kalmerende branders of die berge vanuit jou en suite-kamer geniet. Daar is 'n sitkamer wat lei na die balkon, en ook 'n beskutte binnehof wat na die berge front.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 402 Main Road, Simonstown, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale View Manor Guesthouse & Spa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
402 Main Road, Simonstown, 7995, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang