+12
Selfsorg in Port Alfred

Whales & Waves

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Vuiswa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2020

Great. On arrival the place was clean, the view was great, but the duvet cover was not ironed. It was a turn off. I requested an ironed duvet cover, but I did not receive it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Chris R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Lekker uitspanplek. Netjies skoon, doelmatig uitgelê en alles wat jy nodig het vir jou vakansie. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Daar is baie dinge om te doen in en om Port Alfred indien die weer nie so is om strand toe te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2019

Lekker, rustige plekkie om te gaan. Rustige, stil omgewing met die see in die agtergrond. Baie netjies plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Katerina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2019

Great place, friendly host. It was a lovely stay. We had a small baby with us and we had our privacy and a lovely view to add. Loadshedding meant that we used all the candles in the house to make a really warm and cosy atmosphere in the flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Rustig enales wat mens nodig het. We had a lovely stay. The place was clean and well equipped, we saw whales from the balcony. It was everything we needed, the host was friendly and accommodating. Would definitely love to visit again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Baie vriendelike gashere en lieflike ruim woonstel. Ons het 'n lieflike tyd hier gehad. Ons is deur ons vriendelik gashere ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Die woonstel het alles wat jy benodig, is goed geleë (naby die dorp, maar weg van al die gewoel) en het 'n pragtige see-uitsig. Ons kan nie wag om terug te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Really enjoyed our stay. Owners are very friendly. A lovely little house, very clean and has everything you need. The area is quiet and is just a short drive from the main beach and shops. Very much enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Netjies en lekker privaat. Het baie lekker gebly en alles was volgens verwagting. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vera D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2018

Ons het heerlik gebly. Gesinsvriendelik. Skoon en netjies. Baie vriendelike en hartlike eienaars. Ons het lekker rustig gebly. Het alles gehad wat nodig is. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2018

Ongelooflike atmosfeer, kan nie vir beter gevrae het nie! Kan regtig niks slegs vind nie. Dis 'n wonderlike vakansiebestemming!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Weald Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvSnQPxYBqHsz3itlIl5UxkgJZqzFrasfAficywSmSvApY8EMdW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 10 Weald Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.615842934634 26.870190889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang