Port Alfred Akkommodasie by Whales & Waves | LekkeSlaap
+12

Whales & Waves

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wealdlaan 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Whales & Waves is in die pragtige voorstad Port Alfred. Dié dorpie bied verskeie ongerepte strande met afgesonderde visvangplekke en veilige rotspoele waar interessante seelewe gewaar kan word.

Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die beddegoed, handdoeke en linne word voorsien. Die ingang na die woonstel is apart van die hoofhuis en toeganklik vanaf die veilige parkeerarea via trappe.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n induksiestoof, Nespresso-masjien, ketel, broodrooster, yskassie en 'n ontbythoekie. Die oopplan-sitkamer lei na 'n houtdek met buitemeubels en 'n Weber-braai. Die dek en die slaapkamer bied pragtige see-uitsigte. Gaste is welkom om van die wasmasjien en tuimeldroër gebruik te maak. 'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Indien die munisipaliteit probleme het met die toevoer van water tydens spitseisoen, kan die perseel met reënwater werk.

Doendinge in Port Alfred sluit bootry, waterski, voetslaan, jag, perdry, voëlkyk en branderplankry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Whales & Waves sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Whales & Waves
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Wealdlaan 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whales & Waves het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wealdlaan 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzG0rcLGzj2DefBuoKpS7Ec4Vsi8v9ylpZTYny98GqV2El0Y60h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 10 Weald Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.615842934634 26.870190889549
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za