+12
Selfsorg in Port Alfred

Whales & Waves

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Weald Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Whales & Waves is geleë in die pragtige voorstad Port Alfred met 'n aantal ongerepte strande met afgesonderde visvangplekke en veilige rotspoele waar interessante seelewe gesien kan word.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat toegerus is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle beddegoed, handdoeke en linne word voorsien. Die ingang na die woonstel is apart van die hoofhuis en toeganklik vanaf die veilige parkeerarea via 'n trap.

Die oopplan-kombuisie en -sitkamer is goed toegerus en die kombuisie bevat 'n gasstoof, Nespresso-masjien, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskassie en 'n ontbythoekie. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en lei na 'n houtdek met buitemeubels en 'n braai. Die dek en slaapkamer het pragtige uitsigte oor die see in die verte. Gaste is welkom om gebruik te maak van die wasmasjien en tuimeldroër. Wasgoeddiens is beskikbaar by 'n bykomende kus. In geval van probleme met munisipale waterlewering in die hoogseisoen, kan ons oorskakel om die eiendom volledig op reënwater te laat loop. Ons is van die elektrisiteitsnetwerk af en werk op sonpanele en 'n omsetter.

Aktiwiteite wat in Port Alfred geniet kan word, sluit in bootvaart, waterski, stap, jag, perdry, voëlkyk en branderplankry.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 Weald Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whales & Waves het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Weald Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvSnQPxYBqHsz3itlIl5UxkgJZqzFrasfAficywSmSvApY8EMdW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 10 Weald Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.615842934634 26.870190889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang