- Slaapplek vir 28 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Cowry Drive Elysium, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Whales View is in Elysium, KwaZulu-Natal, en binne loopafstand van die strand geleë.
Die lodge bestaan uit 4 tweeslaapkamerwoonstelle en 6 enkelkamerwoonstelle. Elke eenheid bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n kombuisie in elke eenheid met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, ketel en broodrooster. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi en geselekteerde stroomopsies. Die leefarea vloei na 'n balkon met 'n piekniektafel en 'n see-uitsig.
Die verblyf bied 'n gemeenskaplike braai-area wat toegerus is met 'n gasbraai, piekniektafels, yskas-vrieskas en 'n kroegarea wat dit die perfekte vermaaklikheidsarea maak.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in snorkel, watersport, visvang, sonbaai op die strand of die geniet van plaaslike kookkuns.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Robert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 44 Cowry Drive Elysium, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whales View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Cowry Drive Elysium, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang