Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Elysium

3.9 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Elysium van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Elysium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elysium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elysium akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elysium Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elysium Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elysium

Sea Cottage is in Elysium aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n gesin wat 'n rustige wegbreek soek. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Elysium

Eden East is 'n vakansiehuis in Elysium aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Oord in Elysium

Sugar Beach Resort is minder as 'n kilometer vanaf die strand in die dorpie Elysium, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal tussen die Mtwalume- en Ifafa-strand, geleë. Die oord bied uitstekende geriewe vir korporatie...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Elysium

Sea Shell Breeze is 'n selfsorgkothuis in die klein, afgeleë en stil dorpie Elysium, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié kothuis is net 500 m van 'n stil strand af. Die strand is 'n goeie plek vir visvang en om sees...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Elysium

Laughing Forest Bush Lodge is in Elysium aan die KwaZulu-Natalse suidkus geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n trou-venue in die kuswoud. Die rustigheid van die oord gekombineer met die nabye see is ideaal...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Elysium

Japie en Rita is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir tot 5 gaste in Elysium. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en g...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elysium

Coral Road bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n dubbelverdiepinghuis met eindelose see-uitsigte net 400 m van die strand af. Die huis is in die klein, rustige dorpie Elysium op KwaZulu-Natal se Suidkus geleë...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Elysium

Die Farmhouse Cottage is 'n 150 jarige kothuis wat opgeknap is. Dit bied 'n panoramiese see-uitsig en is op 'n groen grasperk van 4000 m² geleë. Daar is 'n privaat, ruim vakansieplek. Dit is ideaal vir gesinne en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Elysium

The Anchorage is in Elysium, 'n rustige, stil kusdorpie geleë. Ons bied bekostigbare, stylvolle verblyf wat oor die helderblou Indiese Oseaan uitkyk. Hier kan jy tydens seisoentyd die walvisse en dolfyne in die see...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Elysium

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mtwalume, KwaZulu-Natal

La Vista is ’n grondverdiepingwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Mtwalume aan die Suidkus van KwaZulu-Natal tussen Scottburgh en Hibberdene geleë. Dié ateljee-woonstel het lugversorging en 'n oopplan-kom...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elysium akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za