Beskrywing
Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n houtdek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die woonstelle beskik oor 'n oopplan-leefarea en het 'n koningin- of 'n koninggrootte-bed. Elke ateljee het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderkamer op die boonste verdieping het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Daar is 'n yskassie en 'n kaggel in die eenheid. Hout word voorsien gedurende die wintermaande. Die eenheid het 'n dek met stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 9 Deluxe Cabins en elkeen het houtvloere en -plafonne. Dié knus eenhede bied slaapplek aan 2 gaste elk en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kothuis se en suite-badkamer het 'n groot bad en 'n aparte stort. Daar is ook 'n yskassie en 'n kaggel in elke eenheid. Hout word voorsien gedurende die wintermaande. Elke eenheid het 'n dek met gemaklike stoepmeubels en dis die ideale plek om te ontspan en die omgewing te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 Executive Cabins en elkeen het houtvloere en -plafonne en slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Daar is ook 'n privaat buitestort by elke eenheid. Elke eenheid het ook 'n yskassie en 'n kaggel. Hout word gedurende die wintermaande voorsien. Gaste kan op die dek met stoepmeubels ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die bekoorlike kothuis het houtvloere en -plafonne en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kothuis het ook 'n yskassie en 'n kaggel. Hout word gedurende die wintermaande voorsien. Gaste kan op die dek met gemaklike stoepmeubels ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort en 'n aparte bad. Dié suite is met 'n yskassie, TV en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte leefarea en 'n gedeelde houtdek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is 'n privaat selfsorghuis bo-op die eiendom, met asemrowende uitsigte en absolute rustigheid. Die huis bied slaapplek vir tot 11 gaste en bestaan uit vyf slaapkamers, drie badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n privaat dekarea sowel as braaigeriewe. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en een enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte bed het. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met die nodige toestelle vir die voorbereiding en kook van maaltye. Die oopplan-leef- en eetarea lei na 'n patio wat uitkyk oor die omliggende vallei. Dit word nie daagliks skoongemaak nie, maar as u 'n skoonmaakdiens versoek, sal die hotel met graagte teen 'n bykomende R200 reël.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
'n Toerismefooi van 1% word gehef.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vaalbank Farm, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Sien kaart- 52 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang