Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Pines Country Estate

Selfsorg
Studio apartment
Vanaf
Vanaf R1 769
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 ateljeewoonstelle, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die woonstelle beskik oor 'n oopplan-leefarea en het 'n koningingrootte-bed. Elke ateljee het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Atlejee
Vanaf
Vanaf R1 769
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n houtdek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standard Cabin
Vanaf
Vanaf R1 953
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderkamer op die boonste verdieping het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Daar is 'n yskassie en 'n kaggel in die eenheid. Hout word voorsien gedurende die wintermaande. Die eenheid het 'n dek met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Cabin
Vanaf
Vanaf R2 273
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 9 Deluxe Cabins en elkeen het houtvloere en -plafonne. Dié knus eenhede bied slaapplek aan 2 gaste elk en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kothuis se en suite-badkamer het 'n groot bad en 'n aparte stort. Daar is ook 'n yskassie en 'n kaggel in elke eenheid. Hout word voorsien gedurende die wintermaande. Elke eenheid het 'n dek met gemaklike stoepmeubels en dis die ideale plek om te ontspan en die omgewing te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Cabin
Vanaf
Vanaf R2 452
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 Executive Cabins en elkeen het houtvloere en -plafonne en slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Daar is ook 'n privaat buitestort by elke eenheid. Elke eenheid het ook 'n yskassie en 'n kaggel. Hout word gedurende die wintermaande voorsien. Gaste kan op die dek met stoepmeubels ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Family Cabin
Vanaf
Vanaf R2 588
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike kothuis het houtvloere en -plafonne en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kothuis het ook 'n yskassie en 'n kaggel. Hout word gedurende die wintermaande voorsien. Gaste kan op die dek met gemaklike stoepmeubels ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 685
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n yskas, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n houtdek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hilltop House
Vanaf
Vanaf R5 807
per eenheid
  • Plek vir 11 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat selfsorghuis wat aan die bokant van die eiendom geleë is en bied 'n asemrowende uitsig en absolute rustigheid. Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea en -eetarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omliggende vallei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Toerismefooi van 1% word gehef.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 769
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank-plaas, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395d5f84dea34ea3abe456f120afded01f0a2c73543768494b6c658b20b7c93a9be5c3e95bd131b5d6ce9810e146f2c3622b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 769 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Vaalbank Farm Rietpoort 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.979844522839 27.508100341104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem