- Slaapplek vir 52 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Vaalbank Farm, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Whispering Pines Country Estate bied oornag- en selfsorgverblyf in Rietpoort, Magaliesburg. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 16 unieke kothuise in 'n rustige, beboste vallei aangebied. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kaggel, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Hilltop House het 'n toegeruste kombuis vir selfsorgverblyf.
Heerlike maaltye kan by die lodge se restaurant bestel word en kerslig-aandetes kan onder die sterre op die Bushwillow Terrace gereël word as die weer dit toelaat. Gaste kan by die swembad ontspan, in die hangmatte onder die bome lê of 'n bederfsessie by die gesondheidsateljee op die perseel geniet. Daar is 'n konferensie-venue te huur en die lodge maak voorsiening vir spesiale funksies soos troues en spesiale geleenthede.
Gaste kan bergfietsry of op die perseel wandel. Daar is 'n ryk voëllewe om te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Vaalbank Farm, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Whispering Pines Country Estate het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vaalbank Farm, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 52 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang