White House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Rodney B - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies skoon en super bekostigbaar.
White House se terugvoer
Baie dankie, Rodney, vir die mooi resensie. Dit is vir ons belangrik dat julle tuis voel en lekker kuier. Hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi loop.
Gideon F - Okt 2023
Algehele gradering
Tuis.
White House se terugvoer
Dankie Gideon vir jou positiewe resensie. Geniet jou NZ kinders. Dit was 'n plesier om Gideon en sy gesin by ons te ontvang. Mooi loop
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortdoornlaan 22, Bonaeropark, Kempton Park, 1620, Gauteng