Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Gesinskamers (braai)
- Slegs die verblyf.
- Gesinskamer
- Slegs die verblyf.
- Trippelkamer
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer
- Slegs verblyf
- Studente-kamer
- Slegs die verblyf.
- Enkelbedkamer
- Slegs die verblyf.
- Gesin-chalet
- Slegs die verblyf.
- Kampterrein
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Mickberg 262, Off the B1, Grunau, Karas
Sien kaart- 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang