+64
Gastehuis in Karas

White House Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Altyd lekker. Die verblyf is pynlik netjies en die aandete soos gewoonlik uitstekend. Ek dink egter die waterdrukking in die stort kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker. Heerlike aandete gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het soos familie gevoel. Baie dankie Nita & Dolf. Jul kombersie kos is die beste & uniekste ervaring ooot gewees. Die beskuit is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent supper and great value for money. Wonderful overnight stay in the White House. The prepared supper was excellent after a long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Was weereens heerlik om daar te oornag. Ons het lekker gebly! Die braaipak en slaaie was 'n groot bederf na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niané D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beautiful stay, exceptional food. What a special stop on our trip. The room inside the White House is absolutely beautiful. The small touches, like cold drinks waiting in the fridge, made us feel immediately welcome. The highlight, though, was the homemade dinner we ordered. After a long day on the road, it was exactly what we needed — generous, comforting and honestly some of the best food we had on the entire trip. We would gladly stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kan dit aanbeveel. Uitstekend. Die kamp en badkamer was baie skoon. Die afdakkie en water is skoon en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

An authentic Namibian farm stay. White House is way more than just a stay over! The spotless cottage had everything we needed, not to mention the helpful and friendly hosts. The farm is scenic and makes a perfect base from which to visit the Fish River Canyon and the surrounding area. Thanks, for a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlike rustige plaas oorslaap. Baie lekker oorslaap plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gemaklik en baie mooi en lekker. Wat 'n ongelooflike ervaring, ou olaashuis met houtvloere, maar bo alles, die ruimte en hoe ceilings was stunning. En die boerekos wat vir ons voorberei was, was uit die boeke uit, lamsboud to die for.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Mickberg 262, Off the B1, Grunau, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c57283ac9372a870c5e58f3dcafc386fabf14f9ce69efd44748cad2653b15d4b4cde3ee5c1da3eabb7cb8576b66d3a3aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 Farm Mickberg 262 Off the B1 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.628286144684 18.381590486653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang