Beskrywing
Die smaakvol versierde woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook 'n klein kombuisie en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n koffiestasie toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi, Netflix, 'n erf en 'n braai-area in. Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek. Kamerdiens is beskikbaar vir langer verblyftydperke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R275.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n esktra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die smaakvol versierde woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens teenaan mekaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek. Daaglikse kamerdiens is beskikbaar en wasgoed- en piekniekmandjies kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R275.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n esktra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Hajo Brauer Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang