Wild Olive 61
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ombika Street, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Wild Olive 61 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Windhoek, Namibië. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Langsaan is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi.
Die woonstelgebou is gerieflik naby The Grove Mall geleë.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ombika Street, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ombika Street, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang