3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wild Plum Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Keimond, net 250 m vanaf die strand met 'n pragtige uitsig op die heuwels.
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n solderkamer is en 1 enkelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook eiland met stoele.
Die helder oopplan-leefarea lei na 'n privaat dek en braai-area in die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Wild Plum Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang