Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Bojanala

Wild Syringa

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 3 Buffelsfontein, District Rustenburg, 1791, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Wild Syringa, weggesteek in die bos, is 'n bekoorlike selfsorgkothuis sowat 24 km vanaf Magaliesburg en bied 'n intieme ontsnapping vir 'n paartjie wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié lieflike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n kaggel.

Geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring op die patio, terwyl jy betower word deur bosveld-uitsigte. Swem in die plaasreservoir is beskikbaar wat oor die vallei uitkyk. Dit is die ideale plek om koel te bly en die pragtige uitsigte te geniet. Spandeer die aande deur na die skouspelagtige naghemel te kyk. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die kothuis is van die netwerk af wat sonkrag verskaf. Daarom mag slegs skootrekenaars en selfone gelaai word. Geen toestelle soos haardroërs, koffiemeule en grootskermmonitors mag gebruik word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 3 Buffelsfontein, District Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Gaste dink Wild Syringa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 3 Buffelsfontein, District Rustenburg, 1791, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe74e6f576f7782c9a98d1f26d804531c22cf372083d59be287516de4f6d46da9340e1609c3b486f3b136ba666d4752403a69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Portion 3 Buffelsfontein District Rustenburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.962484 27.353803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang