+37
Wildsplaas in Vaalwater

Wildeman Stories Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mareli B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

‘n Vyfster boservaring met baie bederf! Wildeman Stories Wildsplaas is alles wat die foto's wys én meer. Hierdie akkommodasie bied 'n stil en veilige omgewing waarbinne jou batterye kan laai. Die eenheid is silwerskoon en gerieflik ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig kry - plus dit wat jy dalk vergeet het. Daar wag ook sommer 'n hele paar bederfies om jou tyd in die bos ekstra spesiaal te maak. Daleen is gasvry en warm en jy sal onmiddellik tuis voel. 'n Wye verskeidenheid diere van koedoes, rooibokke, sebra's, kameelperde, elande, vlakvarke en gemsbokke wag vir jou. Jy sal geensins spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

It was the highlight during our stay in South Africa. In the middle of the bush. A small paradise place with all the comfort and facilities you wish. The possibility for walking trails and a game drive. The involvement and openness from both hosts was great! Not to forget the assistance from Tryfina with her friendly smile. The contact with the animals, other fauna and flora was the highlight for our first visit to South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vreedsaam, natuurskoon, familie vriendelik. Dit was ons 2de keer by Wildeman Stories, en sal weer wil terugkeer! Dit is 'n fantastiese plek, met baie gasvrye eienaars. Die omgewing en diere op die plaas is besonders, en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel wat 'n private bosveld wegbreek soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Wildeman Stories Wildsplaas
Josua en familie, Baie dankie vir jul resensie. Dit was vir ons 'n voorreg dat jul weer kom kuier het. Vriendelik groete

Dewald C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Awesome break away from the city. Awesome stay. Really great South African hospitality. A must for the wild life lover. One of the best places I have been on the website. Well worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Skoon, netjies, privaat en alles wat jy vir 'n bos wegbreek benodig. Dit was lekker. Die lodge is baie skoon en netjies, toegerus met alles wat jy benodig. Die eienaars is vriendelik en maak seker dat jy gemaklik is. Ons sal beslis weer gaan en langer bly. Ek beveel die lodge sterk aan vir enige iemand wat rustig en privaat wil ontspan met hulle tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Wildeman Stories Wildsplaas
Johan, baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Lizette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

'n Warm stukkie paradys in die hartjie van die Waterberge. Wat 'n heerlike langnaweek by Wildeman Stories Wildsplaas! Die plaas, huis, geriewe, staproetes, alles so netjies en sorgvuldig beplan. Het geen moeite ontsien om seker te maak dat ons 'n gemaklike, gerieflike, heerlike tydjie in die bos geniet nie, baie dankie! Ons sien reeds uit na 'n volgende kuier op die plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan P
1 nag
5.0
Jun 2025

Cosy, netjies. Dit was fantasties. Hulle was baie behulpsaam. Plek is netjies en diens uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kos vir jou siel. Mens beleef God se grootheid daar. Fantasties, alles wat jy nodig het is daar. Die stilte is wonderlik. Pragtige diere gesien. Heerlik gestap. Sterre amazing. Gaafste eiernaars wat ons op 'n fantastiese wildsrit geneem het. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Greatest Waterberg farm experience. Wildeman is a beautiful farm with lots of wildlife and good roads. The hosts are warm, friendly and helpful people. The accommodation is top-notch and it has all the amenities you can think of. Overall, a great experience and we will most certainly return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daleen
Wildeman Stories Wildsplaas
Louis and friends, Thank you for visiting. Looking forward to your next visit. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 13 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 13 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Off the R33, Wildeman Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f76c7e241467ee0d6a6e4b9ecbdd1da27f827e0965965ad65134a93fd4882f4ed2766b6c09f7896a5a720d408160897b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 000 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 Off the R33 Wildeman Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.136054457788 27.924724614355
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang