Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildeman Stories Wildsplaas

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Wildeman Stories Wildsplaas
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annalie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, gerieflike ruskans, weg van die stad se geraas.

Die kuier by Wildeman Stories was wonderlik! In die chalets het niks kortgekom nie, daar was alles wat ons nodig gehad het, en meer. Die buitegeriewe is netjies en elke dag is daar skoongemaak. Daleen en Louwrens het geen moeite ontsien om ons verblyf gemaklik te maak en aan ons behoeftes te voldoen. Ons sal definitief terugkom om te gaan rus by Wildeman Stories Wildsplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Annalie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop julle kom weer in die bosveld kuier.

Wildeman Stories Wildsplaas
Tinus B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Daleen en Lourens het soveel moeite gedoen vir ons. Dit is 'n pragtige plaas met baie wild en natuurskoon. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Tinus en Suzette
Dit was ‘n groot voorreg, en ons sien uit na jul volgende besoek.

Wildeman Stories Wildsplaas
Chris K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en rus. Heerlike wegbreek.

Baie aandag is gegee aan ekstras om dit so gerieflik moontlik te maak, soos byvoorbeeld, piekniekmandjies, sambrele, biltongkerwer. Elke dag word die vuur gepak, reg vir aansteek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Chris, baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop om jul gou weer te sien.

Wildeman Stories Wildsplaas
David G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus en wonderlike natuurervaring!

'n Baie mooi plaas, baie wild, unieke verblyf, goed toegerus met spasie, karakter en alles wat mens wil hê en nodig het vir 'n onvergeetlike bosveld-ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jancarel N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jancarel N
Saam met vriende

Beste bos vakansie ooit!

Wat 'n wonderlike plek. Was werklik 'n wonderlike week gewees al was die weer bietjie goor vir 'n paar dae. Die wildritte was die hootgepunt van elke dag gewees. Die plaas is groot en prentjie mooi. Die wild is volop. Baie dankie vir 'n wonderlike week julle vriendelikheid, extra diens asook extras wat nie genoem was nie het dit 'n top tien vakansie gemaak. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Jancarel baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit na jou volgende kuier. Ons waardeer jou resensie.

Wildeman Stories Wildsplaas
Frik E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E
Gesin met tieners

Rus vir jou siel, stukkie paradys, spontane gasvryheid.

Ek kan werklik maar net plagiaat pleeg en al die vorige terugvoere net so herhaal. Volgende keer sal beslis vir 'n langer tydperk wees. O ja, die nuwe lugversorging was 'n wenner. Baie dankie vir alles Lourens en Daleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Frik, ons hoop julle kon in die kort rukkie op die plaas darem ontspan. Ons sien uit na jul volgende kuier hier in die bosveld.

Wildeman Stories Wildsplaas
Johan R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met vriende

An amazing experience.

The farm and its facilities is out of this world. Beautiful, diverse landscape with animals in abundance and flora that is magnificent. The accommodation is perfect, clean with all the the extras that you need, fully equipped kitchen with ice machine. The braai facility is fully equipped with fire wood. The facility has a swimming pool and is fully secure. Security is of the highest standard. The absolute highlight of the visit was to meet our host and hostess, Louwrens and Daleen. Not only create they a personal bond with you, but they take you on a game drive in the afternoon. What an experience. If ever you want to relax in the bushveld and be spoiled, visit Wildeman Stories Wildsplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Wildeman Stories Wildsplaas is 'n juweel van 'n plek. Absoluut rustig en still, bied die ideale atmosfeer om te ontspan en die natuurskoon te waardeer. Die geriewe is netjies en skoon en daar was meer as wat ons nodig gehad het. Die gasvryheid was iets wat ek nog nie beleef het nie, absoluut briljant. Baie dankie Wildeman Stories Wildsplaas. Ek sal verseker weer daarso inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en in pragtige omgewing.

Die blyplek is pragtig en baie netjies. Goed toegerus. Alles wat jy nodig het. Linne en handdoeke van goeie kwaliteit. Bedagsaamheid het handewasseep in die badkamers. Hout vir braai voorsien. Daleen is baie vriendelik en behulpsaam. Met wildsrit het sy en Louwrens hulle stukkie van die paradys met ons gedeel. Een van die beste blyplekke wat ons nog gebruik het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Enkelreisiger

Stilte onder die groot maroela.

Die plaas beskik oor 'n verskeidenheid van landskappe wat wissel van dig beboste klowe, kabbelende waterstrome, waterval (in seisoen - ek was gelukkig) en hoogtes wat ver uitsigte bied (tot Marekele NP). Dan ook redelik plat en gelyk bosveld met groot maroelas, wildesiringe, Vaalbos en dies meer. Heerlik vir stappers en bergfietsry. Ver van enige hoofroetes so absolute stilte. Puik akkommodasie en uitstaande diens van jou gashere. Ek kan hierdie plek met groot oortuiging aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons sien uit om jou en gesin te ontvang.

Wildeman Stories Wildsplaas
Hannchen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannchen B

Die ideale plek om batterye te herlaai en die natuur te geniet.

Daleen en Louwrens was die perfekte gashere vir die wegbreek. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie Hannchen.

Wildeman Stories Wildsplaas
Abrie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Gesin met klein kinders

Baie rustige, netjiese plek met alles wat mens nodig het.

Dis 'n mooi plaas en die chalets is baie netjies met alles wat nodig is om te ontspan. Die grasperk en braaiplek/lapa met swembad is ideaal vir kuier met of sonder kinders. Daar is 'n drink- en voer-area wat goed sigbaar is van die chalets af waar mens gereeld kameelperde, elande, sebras, etc. kan sien. Daar is 'n opsie vir wildritte en jy kan natuurlik ook self ry of stap/fietsry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yda J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yda J

Kwaliteit kuier.

Verblyf baie netjies, skoon en modern! Gasvryheid was tops! Sal Wildeman Stories Wildsplaas vir seker aanbeveel! Ons gaan vir seker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ’n ongelooflike sielsrus naweek met wonderlike gasvryheid.

Voorwaar ’n aanbeveling vir enigiemand wat net in die natuur wil inneem en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildeman Stories Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Wildeman Stories Wildsplaas
Vanaf
R12 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R12 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R33, Wildeman Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f76c7e241467ee0d6a6e4b9ecbdd1da27f827e0965965ad65134a93fd4882f4ed2766b6c09f7896a5a720d408160897b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 Off the R33 Wildeman Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.136054457788 27.924724614355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem