Wilderness Tented Camp
10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - R572 Pontdrift Road, Musina, Musina, 0900, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wilderness Tented Camp is teen 'n heuwel versteek en spog met 'n asemrowende uitsig oor die pragtige mopaniebosveld. Die eenhede is 'n entjie van mekaar af geleë om privaatheid te verseker en gerieflik ingerig sodat alle natuurliefhebbers dié afgesonderde en betowerende deel van Suid-Afrika ten volle kan geniet.
Kom ervaar die Afrika-bosveld soos nog nooit tevore nie in hierdie ruim Serengeti-tente. Elke tent is luuks ingerig en het 'n wonderlike leefarea, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, buitestort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die tente het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea wat na die dek lei waar gaste die sonsopkoms of -ondergang kan bewonder.
Die Mapesu Wilderness Camp Restaurant bedien smullekker kookuns, maar plek moet vooraf bespreek word. Gaste kan ook by die swembad ontspan, 'n drankie by die kroeg bestel en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai geniet. Die lodge bied verskeie gemeenskaplike areas met genoeg gemaklike sitplek.
Daar is ook ruimte vir konferensies wat tot 120 mense kan akkommodeer. Verblyf vir 58 gaste is by Mopane Bush Lodge, die susterlodge, en die Wilderness Tented Camp beskikbaar, wat gerieflike verblyf vir alle gaste tydens konferensies en funksies verseker.
Die ryk geskiedenis en natuurskoon van die streek sluit antieke rotskuns, die geskiedkundige betekenis van Mapungubwe Nasionale Park en 'n rits voëls en wildspesies in. Kom bewonder die uitsig oor die kruising van drie nasies. Wilderness Tented Camp is die perfekte bestemming vir diegene wat 'n onvergeetlike vakansie in die natuur soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mopane Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R572 Pontdrift Road, Musina, Musina, 0900, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R572 Pontdrift Road, Musina, Musina, 0900, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang