Willas Villa
4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Namibia, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Willa se Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-eenheid in Kramersdorf, Namibië, en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Stapelbed vir 2 kinders is in die leefarea beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n privaat buitebraai-area. Die eenheid beskik ook oor 'n vars, moderne interieur en 'n praktiese uitleg, wat 'n gemaklike basis bied vir strandvakansies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Namibia, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Namibia, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang