Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Willie's Barn is 'n pragtige selfsorgkothuis op 'n wingerdplaas net 4 km buite Rawsonville en bied die ideale wegbreek buite die stad.

Die kothuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met nog 'n ekstra 2 enkelbeddens in die leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n ronde etenstafel in die middel. WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure maak oop op 'n onderdak-voorstoep wat 'n uitsig oor die wingerde het. Daar is ook 'n buite-tafel en ingeboude, onderdak braai. Langs die stoep is 'n plonspoel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willie's Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d59250308a77aaa9cc2b94cc3be5d104543739da56de1a420f8ddd79bdce15196b18a1c3cd1c836539633b38350c901de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.697862255536 19.33428245096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang