+45
Hotel in Pretoria-Oos

Willows Boutique Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Riana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die eienaars is dierbare omgee mense. Baie lekker gebly! Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elria S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Ruim kamer, linne kraakvars, badkamer netjies, ontbyt nie so lekker nie. Klientediens was puik. Ons het na 10 daar aangekom. Het 'n vriendin getroos wat se man oorlede is. Area buite is onversorg en vreemd.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Bianca P
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2026

Nie wat ons verwag het nie! Die kamer was netjies en skoon. Maar die erf aan die ander kant het verwaarloos gelyk. ’n Mens kan sien dit word nie instand gehou nie. Dit lyk niks soos op die foto’s nie. Ons wou graag met aankoms middagete daar eet, maar die restaurantbestuurder het gesê hy kan ons nie bedien nie, aangesien hulle nie genoeg voorraad gehad het nie—net genoeg vir ontbyt. Dit was die eerste teleurstelling. Daarna was daar vanaf 23:00 geen krag nie. Toe ons van Sunbet Arena af terugkom, was dit pikdonker by die hotel. Die sekuriteitswag was nie by die hek nie, so ek moes self uitklim in die stikdonker en die hek oopstoot. Hy het later verskyn en gesê hy help iemand met hul kar. Daar was egter vreemde mense wat nie by die hotel oorgebly het nie, besig met ’n kar in die donkerte. Dit was baie vreemd en het ’n ongemaklike en onveilige gevoel geskep. Daar was geen ligte op die erf nie—geen sonkragligte of enigiets nie. Ons moes ons fone se flitse gebruik om te kon sien. Daarna was ons skepties om daar oor te bly, aangesien dit onveilig voorgekom het. Ons het nie eers moeite gedoen om die volgende oggend ontbyt daar te eet nie. Ek dink die instansie doen vals advertering, en die webtuiste moet eerder ondersoek instel by die eienaar oor wat daar aangaan. Ek kon definitief ’n beter plek gekry het om oor te bly.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Stadler K
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Gemengde gevoelens weens bogenoemde redes. Die plek is duursaam gebou met goeie meubels, die struktuur is indrukwekkend, die personeel is vriendelik en dit is netjies binne, maar die werf is onnet en verwaarloos en skep 'n swak indruk as mens daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene V
1 nag Besigheidsreis
3.2
Nov 2024

Ontbyt is lekker en kamers is pragtig. Ek sal dit waardeer as hulle 'n mens vooraf laat weet dat hulle net op Solar krag werk en daar nie krag is vanaf 11 uur die aand tot en met half 6 die oggend nie. Dit is glad nie lekker om heel aand miskiete te lê en slaan omdat jou fan nie werk nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Renske S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Excellent. We had a wonderful few days stay in Willows Boutique Hotel. . The rooms are clean and very comfortable; the food was prepared with extra care accommodation our every request. Received a friendly welcome at the front desk and continued throughout the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Botterklapper and Nentabos Street, The Willows, Pretoria East, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Mu7RZeJUSRhomM6e6cJgMdXQadTAnYjTnrUQ27wm04lfked0M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 Botterklapper and Nentabos Street The Willows 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.767344043987 28.313548496295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang