2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wiltshire Rondavel is geleë in 'n rustige parkagtige tuin op die gasheer se eiendom in Port Alfred. Dit bied oornagverblyf geskik vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.
Die afgesonderde rondavel is apart van die hoofhuis geleë en word bereik via 'n privaat ingang met 'n paadjie, 'n paar treë deur die tuin. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens het die eenheid 'n TV met Openview-kanale, 'n laaikas, linne en handdoeke. Alhoewel ons Rondavel nie selfsorg is nie, bied ons wel 'n mikrogolfoond met basiese breekware en eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Buite is 'n klein tafeltjie met stoele in die skaduwee van die bome.
Die eiendom is binne maklike bereik van die strand, middestad, restaurante, kroeë en gholfklubs.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Wiltshire Rondavel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang