Wiltshire Rondavel
3 resensies
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat hierdie rondawel slegs 2 gaste kan akkommodeer. Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Gaste moet asb. bedagsaam teenoor ander gaste wees en geraasvlakke so laag moontlik hou.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smithstraat 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom