+67
Gastehuis in Somerset-Wes

Wine Route 44 Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Letitia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Wonderlike en gemaklike plek om by te wees. Alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker vir 5 dae gebly in die Sauvignon Blanc self-catering kamer - gemaklike bed, fantastiese aircon, stil. Ons is baie vriendelik ontvang en daar is opgevolg die volgende oggend of ons iets anders ook nodig het. Die parkering is baie veilig onder skadunet en 'n persoonlike remote vir die ingang. Daar is slegs 2 goed wat ek kan uitwys om op te let. Die badkamer se deur is 'n kasdeur. Dit lyk baie netjies en as deel van die kamer, maar dit was die eerste keer wat ek so iets self sien (maar het al baie op foto's gesien). Die ander is dat die water baie lank vat om warm te word. Dit is dan baie warm, so daar is nie fout met die temperatuur nie. Weet nie of dit dalk 'n gas-geiser is nie. Dit voel net bietjie onnodig om soveel water te mors met die watertekorte in die Kaap. Anders, absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirk R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

The guest house offered a clean, comfortable stay with daily fresh bottled water. I had a lovely stay at this guest house. The accommodation was clean, neat, and very comfortable. We were given fresh bottled water every day, which was a thoughtful touch. The host was extremely friendly and helpful, always available to assist with anything we needed. The location is peaceful and quiet, perfect for relaxing and getting away from the noise of the city. I would definitely recommend this place to anyone looking for a comfortable and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancois Mari S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great stay in a lovely place. Warm welcome and great service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien K
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Sal weer gastehuis gebruik. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oliver D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pleasant. My entire stay was pleasant. It's definitely a home away from home experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gida D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlik. Baie lekker! Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floors P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflike en rustige verblyf. Baie aangenaam, privaat en mooi. Verblyf is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld. Baie netjiese verblyf met ideale ligging noord van Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Ruim en gemaklik. Baie lekker! Wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinde R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Comfortable and clean. Good, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andreas & Viola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

191 Irene Avenue, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce7daada888ce5e01a5b9288e74a3a67ffc62143cd6f115ee9e24d161ff37fc5eb635427583d3a4fbe2449e784e19ea3f40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 191 Irene Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.053790556294 18.832890352184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang