Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anja C - Jul 2024
Algehele gradering
So oulik en gasvry!
Rodney T - Jun 2024
Algehele gradering
Definitely one of the best places in Winterton.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
That really means a lot to us! Thanks so much for taking the time to review your stay. We hope to see you again soon! Kind regards, The WCL Team
Dez C - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Anilda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Die diens was puik. Ons het elke oggend 'n lekker ontbyt saam gekry.
Andre K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is met ope arms verwelkom en het alles daar geniet.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Andre vir die pragtige resensie! Verskoon die Engels!
Was 'n groot plesier om julle te huisves. Dankie vir jul vriendelikheid en waardering vir alles! Dit is mense soos julle wat dit vir ons 'n voorreg maak in die bedryf!
Mooi loop en kom kuier gou weer!
Groete
Schalk, Julita en personeel
Willien F - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Charlette V - Jan 2024
Algehele gradering
Great experience.
Peter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stopover.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Thank you so much Peter, we really appreciate you taking the time to review us. It was lovely meeting you both and we really hope that you'll come and visit us again. All the best! Kind regards, The WCL Team
Janetta B - Des 2023
Algehele gradering
Green lush garden close to activities with perfect views.
Bruce Anthony I - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Many thanks for this lovely review Bruce! Much appreciated!
Thank you for taking the time and effort to do this for us.
We are looking forward to welcoming you back in the future!
Take care
WCL Team with Schalk & Julita
Petrus S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek op pad na Suidkus.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe opbouende mening oor Winterton Country Lodge. Ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit om jul terug te verwelkom in die toekoms!
Mooi loop en wees veilig!
Vriendelike groete
WCL Span &
Schalk & Julita
Monica V - Okt 2023
Algehele gradering
Het veilig gevoel. Saringa-kamer was pragtig. Vriendelike ontvangsdame.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Monica vir jou pragtige verwysing na jul kort verblyf.
Ons televisie kanale is eintlik maar beperk om verskeie redes, hoofsaaklik die tegniese sy daarvan. Swak sein agv. groot bome. Dalk verander die tegnologie so vinnig dat daar beter oplossings sal wees.
Kom besoek ons gerus weer.
Groete,
Schalk, Julita en WCL span
Antoinette S - Nov 2023
Algehele gradering
Geen kragproppe het gewerk nie, net ligte en waaiers.
Monika G - Mrt 2022
Algehele gradering
Warmly welcomed, wonderfully hosted, expertly advised.
Adriaan G - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid boonste rakke.
Christoffel P - Mrt 2022
Algehele gradering
Terrible unit!
Lees meerJuanita L - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent hospitality and beautiful setting.
Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Roelof V - Apr 2021
Algehele gradering
Boomryke lafenis vir jou siel.
Vyver K - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gebly en goeie diens gekry!
Herman S - Nov 2020
Algehele gradering
’n Aangename verrassing. Hoogs aanbeveel.
Mark M - Feb 2020
Algehele gradering
Cool in the country.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Thank you so much for this lovely positive review.
This means a lot to us and our future guests and we appreciate you spending some time to do this fresh and uplifting words.
Take care and please visit again.
Warm regards
WCL team with
Julita & Schalk
Robert V - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome place and amazing owners.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende plek en wonderlike eienaars.
Lekker plek om te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Giesela M - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Thank you, Giesela, We appreciate your appreciation and your awesome review you have added to our page! It is truly heartwarming to see guests leave W C L @ RoseCottage happy with a warm smile. This is our goal to add a smile to every friendly face visiting our little paradise!
Please visit again, take good care.
Warmest regards,
Julita and team
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Anneline B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, maar baie duur.
Dominique W - Jun 2019
Algehele gradering
Was baie lekker , al was dit net vir 2 nagte.
Scott P - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik, fantasties.
Charles N - Des 2018
Algehele gradering
Wat 'n fees.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde en toekennings. Wat 'n genot om sulke vriendelik edankbare mense te akkommodeer. Dis gaste soos julle wat vir ons motiveer tot groot hoogtes. Komkuier asb. weer en soveel seeninge vir jul toegewens vir die nuwe jaar.
Vriendelike groete van ons almal by Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Dion J - Des 2018
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis. Awesome.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Beste Dion,
Baie dankie vir jul positiewe mening! Ons is baie bly julle kon gemaklik en rustig voel en ons paradysie geniet. Ons wil julle ook bedank vir inligting aangaande teëls in badkamer - ons sal aandag skenk daaraan. Jammer indien dit van enige ongerief was.
Ons hoop om julle sommer gou weer te kan akkommodeer! Veilig bly en mooi loop.
Groete van ons almal by WCL@RoseCottage,
Julita en personeel
Wenny F - Jul 2018
Algehele gradering
Disappointing.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Thank you for your visit and for making time to write this review for us. We apologize for any inconvenience regarding the booking you have made. We want to invite all intentional guests to please make sure which room you are booking and read the bed arrangements thoroughly, to prevent disappointment like yours. We are also open to any suggestions or requests when not happy with the specific room you have been allocated. If we have more rooms available you are always welcome to change!
We aim to have happy guests leaving us at WCL@RoseCottage. Please tell us as soon as possible when unhappy/.
We wish you all the best!
Warm regards
WCL staff
Fred B - Des 2017
Algehele gradering
Baie baie nice!
Wilna J - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Wilna, vir die pragtige resensie, waardeer die tyd wat jy spandeer het om jou ervaring te deel. Was so aangenaam om jul te akkommodeer kom gerus weer. Dis julle aangename mense wat dit so maklik maak om gasvry te wees. Alles van die beste vir jul tot ons weer onrmoet!
Vriendelike groete
WCL personeel
Koos S - Mrt 2017
Algehele gradering
Een woord: Lekker! En romanties!
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou verfrissende opmerkings! So lekker vir ons om gelukkige gaste te groet en terug te verwelkom.
Kom asb gou gou weer.
Als wat mooi is.
Groetnis
WCL personeel
Gerda V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig in die natuur!
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Ons waardeer jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf en dit nogals so mooi! Jul is altyd welkom , kom asb gou weer.
Goed gaan en reis veilig waarheen ooka.
Groete,
WCL@RoseCottage personeel
Charle F - Feb 2017
Algehele gradering
Onmiddellijk in vakantie stemming.
Dawie D - Des 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerWinterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Goeiedag Mnr de Beer,
Graag bedank ons u vir die moeite en tyd wat u afgestaan het om vir ons hierdie resensie te doen, ons waardeer elkeen se siening en ervaring na hul verblyf te WCL@RoseCottage.
Ons is egter baie jammer oor u negatiewe ervaring en vra nederig onverskoning as dit nie aan u vereistes en wense voldoen het nie.
Ons hou gereeld funksies te WCL@RoseCottage, en probeer altyd soveel moontlik almal tegemoet te kom. Dit gebeur egter ook dat daar sommige tye dinge gebeur wat nie altyd beheerbaar is nie soos alles in die lewe, ons vra onverskoning vir die ongerief wat jul as gevolg daarvan moes verduur.
Ons is ook verplig om as 'n besige publieke gastehuis, gereeld verbeterings en opgradering te doen aan ons eiendom, en die spesifieke taak moes voltooi wees teen 'n sekere datum. Weereens wil ons u herinner aan u regte as besoeker en betalende gas om dadelik die personeel te versoek om na u klagte of wense om te sien, soos verlang. Jammer ons het nie kennis gedra van u wense nie.
Ons wens u graag 'n baie geseënde Kersfees en vele voorspoed vir 2018 toe!
Vriendelike wense!
Julita en WCL@RoseCottage personeel
Anasha F - Jul 2016
Algehele gradering
Jou huis ver van die huis af.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Anasha! Dit was so aangenaam om jul te huisves, baie vriendelik en dankbaar vir alles wat ons bied! Kom gerus weer!
Groete van die WCL personeel.
John T - Feb 2016
Algehele gradering
Netjies en baie rustig.
Lees meerWinterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer John! Ons bied soms aandete aan indien daar genoeg navraag is, anders verwys ons na die naaste eetplek, wat ongeveer 2km of ander effe verder vanaf ons is. Ons klein plekkies het nogals 'n probleem met uit eet fasiliteite gedurende die aand, en vra onverskoning vir enige ongerief daar deur veroorsaak. Volgende keer maak ons 'n beter plan!
Groete
WCL@RoseCottage Bestuur!
Nicolene B - Okt 2015
Algehele gradering
Goeie diens en baie gasvry.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Ons waardeer jou vriendelike en positiewe terugvoer Nicolene, baie dankie!
Dit was net 'n plesier om jul tuis te laat voel!
Enige tyd is jul weer welkom!! Sterkte vir die fietryers vir November!
Groete Julita
Lisa J - Aug 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf en wou nie volgende dag vertrek nie.
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Lisa vir jou positiewe terugvoering! Ons is so bly julle het dit geniet!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang