Wishford Cottage on Worcester
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Worcesterstraat 2, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Wishford Cottage on Worcester is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Makhanda (Grahamstad). Hierdie karaktervolle huis is meer as 100 jaar oud en is ideaal geleë naby skole en sportgeriewe.
Die verblyf bestaan uit 1 hoofhuis en 1 tuinwoonstel wat aan 6 gaste verblyf bied. Die hoofhuis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 2 aparte badkamers wat elk 'n stort het. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus.
Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitarea met DStv, WiFi en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.
Die leefarea in die hoofhuis het 'n kaggel, 'n platskerm-TV met DStv en WiFi. Daar is 'n eetarea en 'n gemaklike sitarea. Die leefarea lei na die kuierarea met braaigeriewe en DStv. Daar is 'n groot tuin en 'n swembad met sonstoele.
Daar is 'n rugsteunbatterystelsel wat tydens beurtkrag werk en watertenke.
Wishford Cottage on Worcester is naby die Rhodes-universiteitskampus, asook die middedorp met restaurante, kroeë en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Wishford Cottage on Worcester sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Kathrin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Worcesterstraat 2, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Wishford Cottage on Worcester het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Worcesterstraat 2, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom