+15

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Tafelboom Road, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na privaat verblyf.

Die kothuis het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Dit het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die leefvertrek is oopplan en daar is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof, wasmasjien en ingeboude kaste vir eetgerei, breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en WiFi. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die perseel en daar is veilige parkeerplek vir 3 voertuie.

Wisteria Lodge is naby verskeie winkels, soos 'n Checkers en daar is baie lekker restaurante naby die lodge.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 11 Tafelboom Road, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Wisteria Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Tafelboom Road, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7ceafe072aebfa4261675c1b1cbad729a5548aa6dca95cfa7f89c520d23d49abac6c6a74cdaa01a4eee2e62a768ff3f9fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 11 Tafelboom Road Weltevreden Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.1095 27.93137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang