LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wisteria Lodge | LekkeSlaap
+12

Wisteria Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelboomweg 11, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe.

Die kothuis het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Dit het 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die leefvertrek is oopplan en daar is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof en ingeboude kaste vir eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv vir vermaak. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die perseel en daar is veilige parkeerplek vir een voertuig. Klein troeteldiere wat hulle goed gedra is ook welkom indien dit vooraf gereël word.

Wisteria Lodge is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Johannesburg Park-stasie, Sandton en die Wieg van die Mensdom is ook net 30 tot 50 minute se ry hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Wisteria Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Wisteria Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Tafelboomweg 11, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Wisteria Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelboomweg 11, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIzHXVQr2R157CiPmCvzJZ3drmyGgte0eYcNsMfErsZt9tMlh4s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 11 Tafelboom Road Weltevreden Park 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.1095 27.93137
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!