Witklip Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witklip-plaas, 51 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Witklip Cottage bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas 51 km vanaf Calvinia en 60 km buite Nieuwoudtville. Die privaat kothuis is ideaal vir 'n wegbreek buite die stadsgedruis, want dit spog met 'n asemrowende uitsig op die Melkweg saans.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n ingeboude binnebraai.
Die R364 is 'n gewilde motorfietsgrondpad wat reg verby Witklip Cottage loop. Daar is 'n rits pragtige staproetes op die plaas vir gaste om te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Witklip-plaas, 51 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witklip-plaas, 51 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap