6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Otto Du Plessis Service Drive, Witsand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Witsand Woonstel is 'n selfsorg-eenheid op die strandfront in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, met 'n ononderbroke uitsig oor Tafelberg en Tafelbaai.
Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende gedeelde badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi voorsien.
Die leefarea lei na 'n balkon met ongelooflike see- en berguitsigte. Gaste kry 1 parkeerplek in die motorhuis en 1 veilige parkeerplek van die straat af. Die woonstel is gerieflik geleë naby die strand, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hanber Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Otto Du Plessis Service Drive, Witsand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink Witsand Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto Du Plessis Service Drive, Witsand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang