Wokuphumla
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clearview-singel 13A, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wokuphumla is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oos-Londen en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Hierdie knus eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met gedeelde DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuin, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Clearview-singel 13A, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clearview-singel 13A, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap