Wonderviews Hedgehog
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 930 Hedgehog Street, Marloth Park, 1335, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Wonderviews Hedgehog is ’n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die gewilde Marloth Park. Dit is ideaal vir vriende en families wat op soek is na ’n rustige bosveld-wegbreek waar hulle kan ontspan en die natuur kan geniet.
Die huis bied slaapplek vir soveel as 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers.
Die hoofslaapkamer is ingerig met ’n koningingrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, dubbelwasbakke en toilet.
Die tweede slaapkamer is ook ingerig met ’n koningingrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n stort.
Die derde slaapkamer is apart van die hoofhuis en beskik oor ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, ideaal vir ekstra privaatheid.
Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eet- en ontspanningsareas bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is daar ’n TV en ’n pooltafel. WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ’n ruim onderdak-patio, ’n braai-area en ’n swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Winkels en restaurante is naby geleë. Die Crocodile Bridge-ruskamp en -hek is ongeveer 25 km weg, en die Lebombo-grenspos na Mosambiek is sowat 29 km vanaf die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 930 Hedgehog Street, Marloth Park, 1335, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
930 Hedgehog Street, Marloth Park, 1335, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang