+39
Gastehuis in Haenertsburg

Woodcutters Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Juan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker plek. Baie lekker gebly - sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis. Kommunikasie van eienaar baie goed - ons kon selfs vroeër inboek en toe ons vra vir 'n strykyster, was eienaar baie behulpsaam met die versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Very comfortable accommodation with great thought put into the setup. Some special treats were in our room to make us feel extra welcome. Beautiful and quiet place. Great owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Wonderful stay. Wonderful stay, thank you - just needed a few repairs done, such as the tap in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker, sal weer teruggaan. Ek het baie lekker gebly, netjiese, skoon slaapplek, kan 'n koffietjie maak en daar is 'n mikrogolf, yskas en ketel, eetgerei vir 2. Alles was netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik. Warm water vir stort en handdoeke. Naby aan dorpie. Perfekte wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absoluut lekker gewees om daar te oornag. 'n Juweel in die berge. Dit was onverwags om so 'n wonderlik mooi uitleg te kry. Soos 'n stukkie Duitsland wat oorgeplant is in Haenertsberg. Ons gashere het die verblyf baie aangenaam gemaak en ons sal beslis weer daar oorbly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roché L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Rustig met 'n mooi uitsig. Die kamer was gemaklik vir my en my man, die uitsig is pragtig en ons sal vir seker weer boek. Die gasheer en sy vrou is baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Las V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Baie lekker en netjiese plek. Baie netjies. Mense is gasvry en aangenaam. Baie rustige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Plaasgevoel, ruim kamer en ideaal om omgewing te verken. Stil en gerieflike verblyf met gebruik van kombuis, 'n gawe toelae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Farm 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYjkzYjZkLWQxMjItNDI5Ny05ZWIyLTU5ODFkYzRlYzE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 40 5 1 5 Farm 1099 Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.936325 29.932879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang