Wooden House - Living the Breede
10 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Plot 397, Main Road, Malgas, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wooden House is 'n selfsorghuis in Malgas in die Wes-Kaap en dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die Breederivier en op die berge.
Die dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 1 van hulle het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 aparte badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet en 1 van hulle het ook 'n bad.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, 2 mikrogolfoonde, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die etenstafel het sitplek vir 12 en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix en gratis WiFi. Die huis is met sonpanele toegerus om kragonderbrekings tydens beurtkrag te vermy.
Daar is ook 'n binnebraai-area met nog sitplek, 'n kombuisie en 'n yskassie.
Buite op die stoep is daar 'n uitsig oor die rivier, nog 'n braai-area onder die bome en 'n jetty vanwaar gaste kan visvang. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 52
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Plot 397, Main Road, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 397, Main Road, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang